Taalfokus

(Lesson Scheduled For: Thursday, 14 May 2020)

Hulpwerkwoorde

Taalfokus: bl.68

Hulpwerkwoorde:

Hierdie woordjie HELP die werkwoord.

Onthou: Die werkwoord is die woord in die sin wat ons kan DOEN.

Daar is twee tipes hulpwerkwoorde:

  1. Hulpwerkwoorde van TYD:
  • HET

       Hierdie woord plaas die sin in verlede tyd.

  1. Hulpwerkwoord van WYSE:
  • KAN/KON
  • WIL/ WOU
  • SAL/SOU
  • MOET/MOES

      Hierdie woorde dui aan of iets moontlik of onmoontlik is.

          


AKTIWITEITE

Aktiwiteit:

  • Leerder doen aktiwiteit Oefen Taal, bl. 68; nommer 4-6


TOETS JOU KENNIS