Taalstrukture

(Lesson Scheduled For: Wednesday, 29 April 2020)

Sinsoorte en die Byvoeglike naamwoord

Hallo Maats

Ons gaan vandag kyk watter woorde het die -er klankie aan die einde.  Ja, jy is reg!  Water!  Ek is seker jy kan aan nog ‘n hele paar dink.  

Hier is die woorde wat ek graag wil hê jy moet leer en daarna moet iemand dit asseblief vir jou vra om te skryf.  Ek is seker dit gaan vir jou sommer baie maklik wees.

vader amper
gister water
speler luister
minder agter
skater langer

AKTIWITEITE

Oefen die woorde om te skryf.  



TOETS JOU KENNIS

0%

Graad 3 - Wiskunde - 2020-04-29

1 / 5

22-8=Δ

2 / 5

316+162=Δ Kies twee korrekte antwoorde

3 / 5

387 Δ 378

4 / 5

Tel in twees. 380, 378, 376, 374, _____

5 / 5

3 minder as 259 is _____

Your score is

The average score is 73%

0%