Enkelvoudige sinne
- 67
Inhoud:
- Enkelvoudige sinne kan uitgebrei word, nl. langer gemaak word met behulp van:
- Bywoordelike bepalings (bywoord)
Hierdie word bekryf die gesegde in die sin.
Bv. Pappa speel gholf.
Pappa = onderwerp
Speel = gesegde
Gholf = voorwerp
Enkelvoudige sin met’n bywoordelike bepaling lyk soos volg:
Pappa speel elke dag gholf.
Elke dag = bywoordelike bepaling, want dit beskryf vir my wanneer pappa die werkwoord doen.
- Byvoeglike bepalings (byvoeglike naamwoord)
Hierdie woord beskryf die selfstandige naamwoord
My gespierde pappa speel gholf
Pappa is die onderwerp wat bekryf word deur te sê hoe Pappa lyk.
AKTIWITEITE
Aktiwiteit:
Leerder doen aktiwiteit Oefen Taal, bl. 67; nommer 1 en 2
Werk met Taal, bl. 68; nommer 7-10