Taalstrukture: Sinsstrukture

(Lesson Scheduled For: Thursday, 07 May 2020)

Enkelvoudige sinne

  1. 67

Inhoud: 

  • Enkelvoudige sinne kan uitgebrei word, nl. langer gemaak word met behulp van:
  1. Bywoordelike bepalings (bywoord)

Hierdie word bekryf die gesegde in die sin.

Bv. Pappa speel gholf.

Pappa = onderwerp

Speel = gesegde

Gholf = voorwerp

Enkelvoudige sin met’n  bywoordelike bepaling lyk soos volg:

Pappa speel elke dag gholf.

Elke dag = bywoordelike bepaling, want dit beskryf vir my wanneer pappa die werkwoord doen.

  1. Byvoeglike bepalings (byvoeglike naamwoord)

Hierdie woord beskryf die selfstandige naamwoord

My gespierde pappa speel gholf

Pappa is die onderwerp wat bekryf word deur te sê hoe Pappa lyk.


AKTIWITEITE

Aktiwiteit:

Leerder doen aktiwiteit Oefen Taal, bl. 67; nommer 1 en 2
Werk met Taal, bl. 68; nommer 7-10



TOETS JOU KENNIS