Tel en teken

(Lesson Scheduled For: Monday, 04 May 2020)

Voorwerpe tel en hoeveelheid teken

Môre môre

Jy gaan lekker tel en skryf hoeveel jy getel het.  Jy gaan getal of getalnaam invul.  Ek gaan vir jou sê hoeveel en wat om te teken.  Lekker tel en teken.


AKTIWITEITE

Tel en skryf lekker.  Ek gee vir jou baie balle in 'n blokkie en jy moet dit tel en vir my die getal neerskryf.

Ek gee vir jou verskillende voorwerpe om te teken en tel.

Geniet dit.



TOETS JOU KENNIS

0%

Graad 1 Wiskunde 2020-05-04

1 / 5

Hoeveel maande is in 1 jaar?

2 / 5

Hoeveel dae is in ‘n week?

3 / 5

Hoeveel ore het 6 kinders?

4 / 5

Hoeveel oë het 3 kinders?

5 / 5

Hoeveel tone het jy?

Your score is

The average score is 94%

0%