Taalleer
Bl. 60, Platinum handboek
Inhoud:
- Lees deur die aktiwiteit op bl. 60
- Verduidelik terme wat leerder nie verstaan of laat leerder die woorde in woordeboek soek.
- Koppeltekens: Verwys na bl. 27 bo-aan.
AKTIWITEITE
- Voltooi Deurlopende Assessering, bl. 60
- Doen al die vrae asseblief.