Tsunami

(Lesson Scheduled For: Monday, 11 May 2020)

Taalleer

Bl. 60, Platinum handboek

Inhoud:

  • Lees deur die aktiwiteit op bl. 60
  • Verduidelik terme wat leerder nie verstaan of laat leerder die woorde in woordeboek soek.
  • Koppeltekens: Verwys na bl. 27 bo-aan.

AKTIWITEITE

 

  1. Voltooi Deurlopende Assessering, bl. 60
  2. Doen al die vrae asseblief.

 



TOETS JOU KENNIS