Wiskunde Gr.6 Les 1: 11 Mei 2020

(Lesson Scheduled For: Monday, 11 May 2020)

DATAHANTERING

Goeiedag leerders 

Welkom terug na die naweek. Ek hoop julle voel uitgerus en lus vir werk!

Ons skop hierdie week weer af met DATAHANTERING. Dit is die laaste nuwe werk van hierdie hoofstuk. 

Let mooi op! 😀 


AKTIWITEITE

DOELWIT VAN LES 1: Bepaal die modus, mediaan en gemiddelde van ‘n data reeks.

HULPBRONNE: Skryfpapier; Skryfbehoeftes; Sakrekenaar

 

Klik op die volgende aangehegde dokument vir lesaktiwiteite en -antwoorde:

Wiskunde Gr.6 Les1 11 Mei 2020



TOETS JOU KENNIS

0%

Graad 6 Wiskunde 11 Mei 2020

1 / 7

Watter stelling is waar? Kies slegs een korrekte antwoord.

2 / 7

Bepaal die gemiddelde van die volgende data reeks: 1 ; 3 ; 8 ; 9 ; 10 ; 10 ; 15
Kies slegs een korrekte antwoord.

3 / 7

Wat is die MEDIAAN van ‘n data reeks? Kies slegs een korrekte antwoord.

4 / 7

Bepaal die mediaan van die volgende data reeks: 1 ; 2 ; 4 ; 5 ; 9 ; 10 ; 10 ; 11
Kies slegs een korrekte antwoord.

5 / 7

Wat is die MODUS van ‘n data reeks? Kies slegs een korrekte antwoord.

6 / 7

Bepaal die mediaan van die volgende data reeks: 4 ; 2 ; 6 ; 3 ; 2 ; 5 ; 7
Kies slegs een korrekte antwoord.

7 / 7

Bepaal die modus van die volgende data reeks: 1 ; 2 ; 5 ; 3 ; 5 ; 4 ; 7
Kies slegs een korrekte antwoord.

Your score is

The average score is 51%

0%