Wiskunde Gr.6 Les 1: 4 Mei 2020

(Lesson Scheduled For: Monday, 04 May 2020)

DATAHANTERING

Goeiedag leerders! 

Ek hoop julle het die eerste naweek na “Lockdown” geniet.

Ons begin hierdie week weer met ‘n nuwe hoofstuk nl. DATAHANTERING. Dit is van die maklikste afdelings in Wiskunde, maar as jy nie aandag gee en versigtig werk nie – kan jy onnodige foute maak.

Jy gaan van die werk herken, maar jy gaan ook ‘n paar nuwe konsepte en vaardighede leer. Gebruik asseblief die webskakel, want die video help baie.

Lekker werk – ek is lief vir julle 🙂 


AKTIWITEITE

DOELWIT VAN LES 1: Lees, interpreteer en teken ‘n tellingtabel.

HULPBRONNE: Skryfpapier; Skryfbehoeftes; Internet; Handboek (Almal Verstaan Wiskunde)

 

Klik op die volgende aangehegde dokument vir lesaktiwiteite en -antwoorde: Wiskunde Gr.6 Les1 4 Mei 2020



TOETS JOU KENNIS