DATAHANTERING
Goeiedag leerders 🙂
Vandag is dit ons laaste les oor DATAHANTERING. Ons gaan al die konsepte en vaardighede hersien wat jy geleer het.
Gee net jou beste!
AKTIWITEITE
DOELWIT VAN LES 2: Hersien alle konsepte en vaardighede van datahantering.
HULPBRONNE: Skryfpapier; Skryfbehoeftes; Handboek (Almal Verstaan Wiskunde)
Â
Klik op die volgende aangehegde dokument vir lesaktiwiteite en -antwoorde:
Wiskunde Gr.6 Les2 12 Mei 2020