Wiskunde Gr.6 Les 2: 28 April 2020

(Lesson Scheduled For: Tuesday, 28 April 2020)

TYD

Goeiedag leerders 🙂 

Vandag is dit ons tweede les oor TYD. Gee net jou beste en geniet dit!

DOELWIT VAN LES 2: Lees en skryf 12-uur- en 24-uur-tyd vanaf digitale- en analooghorlosies

HULPBRONNE: Skryfpapier; Skryfbehoeftes; Internet


AKTIWITEITE

Klik op die volgende aangehegde dokument vir lesaktiwiteite en -antwoorde:

Wiskunde Gr.6 Les2 28 April 2020



TOETS JOU KENNIS

0%

Graad 6 Wiskunde 2020-04-28

1 / 5

Kies slegs een korrekte antwoord.  11:10 kan ook geskryf word as:

2 / 5

Kies slegs een korrekte antwoord.  9.25 nm kan ook geskryf word as:

3 / 5

Kies slegs een korrekte antwoord.  Middag kan ook geskryf word as:

4 / 5

Kies slegs een korrekte antwoord.  Middernag kan ook geskryf word as:

5 / 5

Kies slegs een korrekte antwoord.  Half-drie in die middag kan ook geskryf word as:

Your score is

The average score is 69%

0%