Wiskunde Gr.6 Les 2: 5 Mei 2020

(Lesson Scheduled For: Tuesday, 05 May 2020)

DATAHANTERING

Goeiedag leerders 

Vandag is dit die tweede les oor Datahantering. Gebruik asseblief weer die webskakel, want die video help baie.

Sterkte en gee net jou beste  🙂 


AKTIWITEITE

DOELWIT VAN LES 2: Lees, interpreteer en teken ‘n piktogram.

HULPBRONNE: Skryfpapier; Skryfbehoeftes; Internet; Handboek (Almal Verstaan Wiskunde)

 

Klik op die volgende aangehegde dokument vir lesaktiwiteite en -antwoorde: Wiskunde Gr.6 Les2 5 Mei 2020



TOETS JOU KENNIS