VERMENIGVULDIGING
Goeiedag leerders
Ons begin vandag met ‘n nuwe hoofstuk nl. VERMENIGVULDIGING. Om hierdie werk te slaag, moet jy die maaltafels baie goed ken.
Gebruik asseblief die webskakel, om na die kort video te kyk.
Sterkte en netjies werk! 🙂
AKTIWITEITE
DOELWIT VAN LES 3: Vermenigvuldig 4-syferheelgetalle met ‘n 1-syferheelgetal.
HULPBRONNE: Skryfpapier; Skryfbehoeftes; Internet   Â
Â
Klik op die volgende aangehegde dokument vir lesaktiwiteite en -antwoorde:
Wiskunde Gr.6 Les3 13 Mei 2020