Wiskunde Gr.6 Les 3: 29 April 2020

(Lesson Scheduled For: Wednesday, 29 April 2020)

TYD

Goeiedag leerders 🙂 

Vandag is dit ons derde les oor TYD. Jy kan weer gister se video en opsommings gebruik om jou te help. Lekker werk!

DOELWIT VAN LES 3: Lees en skryf 12-uur- en 24-uur-tyd vanaf digitale- en analooghorlosies

HULPBRONNE: Skryfpapier; Skryfbehoeftes; Handboek (Almal Verstaan Wiskunde)


AKTIWITEITE

Klik op die volgende aangehegde dokument vir lesaktiwiteite en -antwoorde:

Wiskunde Gr.6 Les3 29 April 2020

 



TOETS JOU KENNIS

0%

Graad 6 - Wiskunde - 2020-04-29

1 / 7

Kies slegs een korrekte antwoord.  12.50 vm kan ook geskryf word as:

2 / 7

Kies slegs een korrekte antwoord.  15:40 kan ook geskryf word as:

3 / 7

Kies slegs een korrekte antwoord.  06:05:11 kan ook geskryf word as:

4 / 7

Kies slegs een korrekte antwoord.  Twaalf oor agt in die oggend kan ook geskryf word as:

5 / 7

Kies slegs een korrekte antwoord.  Half-een die middag kan ook geskryf word as:

6 / 7

Kies slegs een korrekte antwoord.  Half-sewe in die aand kan ook geskryf word as:

7 / 7

Kies slegs een korrekte antwoord.  Drie uur in die oggend as 12-uur-tyd:

Your score is

The average score is 73%

0%