Wiskunde Gr.6 Les 3: 6 Mei 2020

(Lesson Scheduled For: Wednesday, 06 May 2020)

DATAHANTERING

Goeiedag leerders 🙂 

Hierdie is die derde les oor Datahantering en ons gaan fokus op staafgrafieke. Gebruik asseblief die webskakel, want die video help baie.

Mooi oplet en netjies werk!


AKTIWITEITE

DOELWIT VAN LES 3: Lees, interpreteer en teken ‘n staafgrafiek.

HULPBRONNE: Skryfpapier; Skryfbehoeftes; Internet; Handboek (Almal Verstaan Wiskunde)

 

Klik op die volgende aangehegde dokument vir lesaktiwiteite en -antwoorde: Wiskunde Gr.6 Les3 6 Mei 2020

      



TOETS JOU KENNIS