Wiskunde Gr.6 Les 4: 7 Mei 2020

(Lesson Scheduled For: Thursday, 07 May 2020)

DATAHANTERING

Goeiedag leerders 

Vandag is dit ons vierde les oor Datahantering en jy gaan nuwe konsepte leer.

Volg die instruksies noukeurig en gee net jou beste. 🙂 


AKTIWITEITE

DOELWIT VAN LES 4: Lees, interpreteer en teken ‘n dubbele staafgrafiek.

HULPBRONNE: Skryfpapier; Skryfbehoeftes; Handboek (Almal Verstaan Wiskunde)

 

Klik op die volgende aangehegde dokument vir lesaktiwiteite en -antwoorde: Wiskunde Gr.6 Les4 7 Mei 2020



TOETS JOU KENNIS