VERMENIGVULDIGING
Goeiedag leerders
Vandag is dit ons laaste les vir die week. Die getalle is vandag bietjie groter, maar die somme word op dieselfde wyse as gister bereken.
Gaan kyk gerus weer na die video om jou geheue te verfris.
Geniet die naweek! 😎
AKTIWITEITE
DOELWIT VAN LES 5: Vermenigvuldig 3-syferheelgetalle met 2-syferheelgetalle.
HULPBRONNE: Skryfpapier; Skryfbehoeftes; Internet    Â
Â
Klik op die volgende aangehegde dokument vir lesaktiwiteite en -antwoorde:
Wiskunde Gr.6 Les5 15 Mei 2020
   Â