DATAHANTERING
Goeiedag leerders
Hierdie is die laaste les oor Datahantering vir die week. Die les gaan oor sirkelgrafieke en jy gaan leer hoe om jou potloodpasser te gebruik. Klik op die webskakel om na die video te kyk – dit is baie behulpsaam.
Mooi werk! 😎
AKTIWITEITE
DOELWIT VAN LES 5: Lees, interpreteer en teken ‘n sirkelgrafiek.     Â
HULPBRONNE: Skryfpapier; Skryfbehoeftes; Potloodpasser; Internet
Â
Klik op die volgende aangehegde dokument vir lesaktiwiteite en -antwoorde: Wiskunde Gr.6 Les5 8 Mei 2020