Wiskunde Gr.6 Les 5: 8 Mei 2020

(Lesson Scheduled For: Friday, 08 May 2020)

DATAHANTERING

Goeiedag leerders 

Hierdie is die laaste les oor Datahantering vir die week. Die les gaan oor sirkelgrafieke en jy gaan leer hoe om jou potloodpasser te gebruik. Klik op die webskakel om na die video te kyk – dit is baie behulpsaam.

Mooi werk! 😎 


AKTIWITEITE

DOELWIT VAN LES 5: Lees, interpreteer en teken ‘n sirkelgrafiek.          

HULPBRONNE: Skryfpapier; Skryfbehoeftes; Potloodpasser; Internet

 

Klik op die volgende aangehegde dokument vir lesaktiwiteite en -antwoorde: Wiskunde Gr.6 Les5 8 Mei 2020



TOETS JOU KENNIS