Wiskunde Graad 3: 15 Mei 2020

(Lesson Scheduled For: Friday, 15 May 2020)

Meting: Tyd: Kalenderwerk

Môre, Dolfyne. Dis naweek!

Julle ken die woord “KALENDERWERK”, want ons het in die klas elke oggend na die maand se kalender gekyk.

Kan jy onthou dat jy Februarie en Maart se kalenders in jou werkboek geplak het?

‘n Kalender vertel vir jou hoe die weke en dae van ‘n spesifieke maand verloop.

Dit help jou om te weet wat op elke dag gaan gebeur.

Jy moet baie mooi lees en ook mooi soek vir die antwoord wanneer jy ‘n taak oor kalenderwerk voltooi.


AKTIWITEITE

Jou werkkaart gaan oor Mei 2019 se kalender. 

Lees, soek en skryf die antwoorde korrek neer.

Lekker werk en geniet die naweek!


DRUKBARE DOKUMENTE

Smiley faceWerkkaart 15 Mei.pdf

TOETS JOU KENNIS