Wiskunde Graad 3: Maandag, 4 Mei 2020

(Lesson Scheduled For: Monday, 04 May 2020)

Herhaalde optel van drieë, x3, keer

Môre Maats.

Ons begin hierdie week om in 3e te tel. Aantel beteken +3. Die getalle raak groter. Gebruik jou spreikaarte of tellers om dit hardop te oefen. Wanneer jy ‘n klomp 3e optel, skryf jy baie. Bv. 3+3+3+3+3+3=18, maar ons wil dit korter skryf. Daarom skryf ons nou 6 keer 3=18 òf nog korter 6×3=18.

Keer en maal beteken dieselfde.


AKTIWITEITE

Wat noem ons ‘n fiets wat 3 wiele het? Ja, ons noem dit ‘n driewiel. Die werkkaart het driewiele op en jy gaan elke keer die aantal wiele moet tel. Eers as plus(+) en dan as maal(x).

Lekker werk!


DRUKBARE DOKUMENTE

Smiley faceWerkkaart 4 Mei 2020.pdf

TOETS JOU KENNIS