Wiskunde Graad 3: Vrydag, 8 Mei 2020

(Lesson Scheduled For: Friday, 08 May 2020)

Meting: Tyd 2

Tyd

Analooghorlosies het een lang wyser (minute) en een kort wyser (uur) Wys met jou arms die rigting wat dit loop. Sê en wys saam (UUR¬ 12), (KWART OOR ¬3), (HALF¬6) en (KWART VOOR¬9) Onthou ook die prentjie van die teepot wat jy in die klas ingekleur het. OOR en VOOR. Wanneer jy die tyd lees of skryf, doen jy dit met woorde,

bv.  kwart oor 10, half 12, tien voor 8.

Digitale horlosies werk met syfers. Ons tel in 5e tot by 60.  Jy skryf altyd SYFER: SYFER.  Daar is gèèn woorde wat jy skryf nie.                     Bv. 10:20, 06:30, 12:15


AKTIWITEITE

Jy moet probeer om van nou af elke dag die tyd by die huis te lees. Kyk na die mikrogolfoond, televisie, kombuishorlosie, selfoon en polshorlosies. Hier volg jou werkkaart.

 

“Tik - Tok -Tik -Tok” sê die klok!

Tyd vir naweek!

Speel “ Wolf, Wolf, hoe laat is dit?” saam met jou gesin.


DRUKBARE DOKUMENTE

Smiley faceWerkkaart 8 Mei 2020.pdf

TOETS JOU KENNIS