Bewerkings: x3 en ÷3
Hallo Maat!
Vandag gaan ons hersiening doen. Ons gaan x3 en ÷3 doen as bewerkings in woordsomme. Onthou: By x3 moet jy eers die getal ontbind in sy tiene en ene. Dan begin jy maal. By ÷3 moet jy die getal eers opbreek in sy veelvoude van 3. Dan begin jy deel. Plus die 2 antwoorde, en WOERTS…daar is jou som se antwoord! Jy mag ook by MAAL die 2 getalle omruil, want 3×12=12×3.Die antwoord bly dieselfde. Onthou ook die woord waaroor die woordsom gaan…appels, krale, visse…
AKTIWITEITE
Ons gaan gou 2 somme oefen.
3x18=∆ ¬ Ek wil dit eerder omruil 18x3=∆ 10x3=30 ¬Ontbind en maal 8x3=24 30+20+4=54 ¬Plus | 45÷3=∆ (30+15) ÷3 =∆ ¬Veelvoude van 3 30÷3=10 15÷3=5 50+5=15 ¬Plus |