Inkomste en Uitgawes
EBW Graad 7 Ekonomiese Begrippe 26 April – 1 Mei
Lesbeplanning
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
|
Graad 7 | |||||
Tydsduur : 2 ure
|
Week: 27 April – 1 Mei 2020 | |||||
Konsep
Rekeningkunde
|
Kernvrae
Watter rekeningkundige begrippe is nodig om te bemeester voordat basiese rekeningkunde aangeleer word? |
Integrasie
Tale (Lees en skryf, denkvlakke) Wiskunde |
||||
Doelwitte
Kennis: Aanleer van rekeningkundige begrippe spesifiek inkomste en uitgawes. Vaardighede: Doen basiese rekeningkunde Begrip: ‘n Deeglike begrip van hierdie ekonomiese taalgebruik en die toepassing daarvan.
|
Lesverloop
Verduidelik begrippe aan leerders. Gebruik leerders se voorkennis, baie is reeds bewus van hierdie aspekte. Werk in jou handboek en werk met die inligting wat daar vir jou gegee word, bl.57. Kyk na die PowerPoint asook die video clips wat die begrippe verduidelik. Kyk noukeurig na die definisies in die geel blokkies en leer en verstaan die begrippe. Opdrag: Bl. 57 Akt. 5.2. |
Assessering
Toets jouself deur die begrippe aan iemand te verduidelik. Sodra jy iemand kan verduidelik wat dit is en hoe dit werk, verstaan jy dit. |
||||
Nabetragting en opmerkings
|
AKTIWITEITE
Laerskool Hartenbos
Graad 7 Ekonomiese Bestuurswetenskappe
Maandag tot Vrydag 26 April – 1 Mei 2020
Bron: EBW handboek, PowerPoint aanbieding en YouTube
https://www.youtube.com/watch?v=2w6c2jCSFes Persoonlike Inkomste en uitgawes. Ignoreer die verwysing na begrotings, ons doen dit later in die kwartaal.
https://www.youtube.com/watch?v=Wgt9ZSkac18 Besigheidsinkomste en uitgawes
Werk: Aktiwiteit Sien PowerPoint en handboek bl. 57 aktiwiteit 5.2.
Tyd 2 ure, versprei oor die week.