Danse en ritmes

(Lesson Scheduled For: Monday, 11 May 2020)

  • Post Author:
  • Post Category:

Uitvoerende kunste: Danse en ritmes

Skeppende kuns: Danse en ritmes

Elke leerder moet in staat wees om ‘n dansie/danspassie uit te voer. Hierdie is deel van die kurrikulum se vereistes. Ons was alreeds besig met beeldende kunste (teken, skets,verf) en ons verskuif nou na uitvoerende kunste (drama, opvoering, ritmes).

Opdrag: Elke leerder moet ‘n individuele dansie uitwerk. Jy mag ‘n “TIK TOK” gebruik om jou te help. Weens die inperking moet elke leerder dit alleen oefen en dus is dit nie deel van groepswerk nie. Dit moet tussen 20-60 sekondes wees. Gebruik jou eie kreatiwiteit. EN onthou…. KUNS IS KUNS!! Ek wou youTube links byvoeg… maar daar was 100000!! So ek los hierdie in julle hande. Ek is sooooo opgewonde om julle danspassies te sien en julle kreatiwiteit saam met julle uit te leef! “WOW” my! “Impress” my!

Skeppende kuns 11Mei-15 Mei 2020


AKTIWITEITE

Tyd: tussen 20-60 sekondes

Mag ek musiek gebruik: JA!

Mag ek instrumente gebruik: ongelukkig nie.

Mag “props”/ kostuums gebruik: JA!

Waar gaan ek dit opvoer: In die klaskamer

Is dit ‘n formele assessering: JA!

Hierdie gaan soveel pret wees! So, lekker oefen julle oulike klomp Gr. 6 leerders!!!!



TOETS JOU KENNIS