Graad 5 Wiskunde : Maandag 11 Mei 2020

(Lesson Scheduled For: Monday, 11 May 2020)

  • Post Author:
  • Post Category:

Datahantering

Hi hoop dit gaan goed.

Sien julle het baie mooi en oulik verlede week gewerk. Baie dankie vir doe oulike foto’s van werk en boodskappies. Ja, Mnr mis julle klomp ook baie. Ons gaan die week Datahantering doen. Ons reeds dit al die kwartaal gedoen. Volg instruksies en geniet die Aktiwiteite.


AKTIWITEITE

 


DRUKBARE DOKUMENTE

Smiley faceMaandag.pdf

TOETS JOU KENNIS