Graad 5 Wiskunde : Week 4 Donderdag 7 Mei 2020

(Lesson Scheduled For: Thursday, 07 May 2020)

2D vorms

Hi Graad 5’s

Sjoe Mnr is so trots op julle almal. Nou is julle seker kenners op die gebied van 2D vorms. Ons gaan vandag so bietjie werk en kyk of julle die werk mooi verstaan. Mnr het ‘n video opgelaai oor hoeke. Onthou daar is sommer baie oulike videos wat jy self kan na gaan loer. Wolkskool oor baie oulik!!

Voltooi die aktiwiteite


AKTIWITEITE



TOETS JOU KENNIS