Graad 5 Wiskunde: Week 4 Maandag 4 Mei 2020

(Lesson Scheduled For: Monday, 04 May 2020)

2D vorms

Hi Graad 5’s

Ek hoop dit gaan sommer baie goed met elkeen van julle. Ons gaan die week voort met 2D vorms.

Vandag kan jy weer na die video kyk oor 2D vorms indien jy onseker voel oor enige akpek daarvan.

Voltooi die aktiwiteite, mooi dink en net jou beste gee.

Groete Mnr Jonker


AKTIWITEITE


DRUKBARE DOKUMENTE

Smiley faceMaandag.pdf

TOETS JOU KENNIS