Graad 7 EBW Rekeningkundige Begrippe

(Lesson Scheduled For: Monday, 27 April 2020)

  • Post Author:
  • Post Category:

Inkomste en Uitgawes

EBW Graad 7 Ekonomiese Begrippe 26 April – 1 Mei

Lesbeplanning

 

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe

 

Graad 7
Tydsduur : 2 ure

 

Week: 27 April – 1 Mei 2020
Konsep

 

Rekeningkunde

 

 

 

 

 

 

Kernvrae

 

Watter rekeningkundige begrippe is nodig om te bemeester voordat basiese rekeningkunde aangeleer word?

Integrasie

 

Tale (Lees en skryf, denkvlakke)

Wiskunde

 
Doelwitte

 

Kennis: Aanleer van rekeningkundige begrippe spesifiek inkomste en uitgawes.

Vaardighede: Doen basiese rekeningkunde

Begrip: ‘n Deeglike begrip van hierdie ekonomiese taalgebruik en die toepassing daarvan.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Lesverloop

Verduidelik begrippe aan leerders.  Gebruik leerders se voorkennis, baie is reeds bewus van hierdie aspekte.

Werk in jou handboek en werk met die inligting wat daar vir jou gegee word, bl.57.

Kyk na die PowerPoint asook die video clips wat die begrippe verduidelik.

Kyk noukeurig na die definisies in die geel blokkies en leer en verstaan die begrippe.

Opdrag:

Bl. 57 Akt. 5.2.

Assessering

 

Toets jouself deur die begrippe aan iemand te verduidelik.  Sodra jy iemand kan verduidelik wat dit is en hoe dit werk, verstaan jy dit.

Nabetragting en opmerkings

 

 

 


AKTIWITEITE

Laerskool Hartenbos

Graad 7 Ekonomiese Bestuurswetenskappe

 

Maandag tot Vrydag 26 April – 1 Mei 2020

Bron: EBW handboek, PowerPoint aanbieding en YouTube

https://www.youtube.com/watch?v=2w6c2jCSFes Persoonlike Inkomste en uitgawes.  Ignoreer die verwysing na begrotings, ons doen dit later in die kwartaal.

https://www.youtube.com/watch?v=Wgt9ZSkac18 Besigheidsinkomste en uitgawes

Werk: Aktiwiteit Sien PowerPoint en handboek bl. 57 aktiwiteit 5.2.

Tyd 2 ure, versprei oor die week.



TOETS JOU KENNIS